A.E. Waite

A.E. Waite
Waite in 1911.
Gebore
Arthur Edward Waite

(1857-10-02)2 Oktober 1857
Brooklyn, New York, VSA
Sterf19 Mei 1942 (op 84)
Londen, Engeland
Bekend virRider-Waite-tarotpak
Noemenswaardige werke
  • Pictorial Key to the Tarot

Arthur Edward Waite (2 Oktober 1857 - 19 Mei 1942) was 'n Britse digter en mistikus wat baie geskryf het oor die okkulte en Westerse eroteriese sake. Hy was ook die medeskepper van die Rider-Waite-tarotpak.

Hy was 'n Vrymesselaar en lid van die Hermetiese Orde van die Goue Daeraad. Hy het die grootste deel van sy lewe in of naby Londen gewoon, waar hy aan verskeie uitgewerye verbonde was en die redakteur van die tydskrif The Unknown World was.

Die Hoëpriesteres (links) en die illustreerder Pamela Colman Smith van die nou beroemde Rider-Waite-tarotpak.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search